top of page

About Pierre Vee

VEEE5837c-2a-1s.jpg

Pierre Vee is 'n hoogs professionele en luukse fotograaf, spesiaal vir hulle wat immergroen en foutlose herinneringe wil verewig.

 

Pierre is 'n bekroonde fotograaf, wat verskeie internasionale #1 foto's insluit. Sy werk is ook in verskeie media gepubliseer, onder andere die internasionale Foto-tydskrif, "Fine Art Emotions" - Sien dit HIER. Hy het 'n diploma in “Advanced Photography” sowel as in Photoshop en Lightroom editing.

 

Pierre bied ook verskeie fotografieklasse aan, insluitend 'n Beginnersklas tot en met die uiteindelike Meesterklas.

 

In 2019 is Pierre aangewys as die no. 3 fotograaf in die wêreld vir die kategorie “Wedding”, sowel as die no. 5 internasionale fotograaf vir kategorie “Babies & Children” deur die webtuiste Pixoto.com

 

Vir hom is fotografie meer as net 'n stokperdjie. Dit is 'n kunsvorm. Hy bly nie net op hoogte van die nuutste style en modes nie - hy bestudeer dit! In sy eie woorde is Pierre altyd op soek na die 'arty farty'-invalshoek vir sy fotoversameling. Of dit nou kinder, swangerskap of troufoto's is, Pierre hou daarvan om foto's te redigeer totdat dit soos 'n kunswerk lyk!

 

 

"Kom ons kyk of ons saam 'n paar toekennings kan verower met jou foto’s! Ek sien uit om jou te ontmoet."

T-front PNG.png

Pierre Vee is a high-end, professional, luxury photographer. He is an award winning photographer, including various # 1 ‘photo of the day’ - awards on Pixoto. Pierre has also won the '2015 Photo of the Year' competition, on the cover of the Kormorant newspaper. His work has also been published in the media, including the international Photo magazine by Fine Art Emotions. See it HEREHe holds a diploma in both photography and Photoshop.

Pierre teaches several photography classes, including Beginners to the ultimate master class.

Pierre received awards for: the No. 3 photo internationally for category weddings, and the No. 5 photo internationally for category Babies & Children by Pixoto.com for 2015.

 

 

To him, photography is more than just a hobby. It's an art form. He doesn't just stay up to date with the latest styles - he studies it! In his own words, Pierre is always looking for the 'arty farty'-angle for his photo collection. Whether it be children or weddings photos, Pierre loves to edit photos until it looks like a piece of art!

"Let's see if we can win some awards together with your photos!"

T-front PNG.png
  • Instagram
  • Facebook
bottom of page