top of page
"Fotografie Vereenvoudig" e-boek

"Fotografie Vereenvoudig" e-boek

'n Volledige e-boek om jou te help om jou kamera beter te verstaan en meer van fotografie te leer. 4 x klasse vir beginner tot pro!

  • BESKRYWING:

    *** MEER AS 3500 KOPIEE VERKOOP ***

     

    * Hierdie is 'n 98-bladsy alles-omvattende E-boek in PDF-formaat - leesbaar op jou rekenaar, tablet of selfoon.

    (Geen E-reader of data is nodig nie!)

    * Leer fotografie stap-vir-stap van die heel begin af - vir enige tipe fotografie - mense/diere/landskappe.

    * Eenvoudige Afrikaanse taal met baie foto-voorbeelde - op so 'n manier geskryf dat enige iemand dit maklik kan verstaan! 

    * Verstaan jou Canon, Nikon of ander DSLR kamera se settings - en waar elke knoppie sit

    * Sluit in:

    * Hoe om in Manual af te neem - 

    (Shutter Speed, F-stop & ISO maklik gemaak)

    * Die 10 geheime van professionele fotograwe

    * Basiese Lightroom Editing

    * Die 100 belangrikste foto's by elke troue

    (sodat geen bruid vir jou kan kwaad wees nie)

    * Trou-Kontrak Template

    * Nie vir mik-en-druk kameratjies nie!

    Sukkel jy om jou duur kamera te verstaan?

    Is die tegniese Engelse-terme van die 'owners-manual' net te moeilik om te verstaan?

    Is jy moeg vir jou werk, of is dit tyd vir 'n nuwe beroep?

    Wil jy graag 'n geldjie aan die kantlyn verdien met jou stokperdjie?

    As jou antwoord op enige van hierdie vra JA! is, is hierdie boek spesiaal vir jou! 

    Moenie jou duur kamera gebruik soos 'n mik-en-druk deur op outomaties (groen) af te neem nie!

    Jou kamera is gemaak vir soveel meer!!

    Indien jy bereid is om 'n bietjie te lees, kan jy jouself fotografie leer deur hierdie alles-omvattende E-boek te koop.

    Begin jou fotografie-loopbaan!

    Jy sal nie spyt wees nie!

     

    CLICK HIER OM DIE VIDEO-KLAS TE KOOP

     

     

    Terugvoer van die lesers:

    Baie, baie, duisende Dankies vir jou E-book! Dit was heerlik om te lees, kort en kragtig en maklik verstaanbaar Ek het reeds (danksy die Liewe Heer se Genade) 'n redelike oog vir 'n mooi foto... nou kan ek net met jou raad, begin oefen / eksperimenteer en speel / leer.. dis een van my passies.. maar ek kon dit nog nooit verder vat nie juis oor meeste kursusse nogal "ingewikkeld" en duur voorkom. Jou kursus was h absolute lewensredder en danksy jou ongelooflike program kon ek dit spoediglik onder die knie kry! Ek sal jul altyd dankbaar wees want dit gaan soveel beteken - BAIE DANKIE. 

    - Jo-Anne

     

    Ek het Saterdag oggend besluit om vinnig na jou e-boek te loer en dan wanneer die kids gaan slaap so stukkie vir stukkie daar deur te werk soos wat ek tyd kry. Dit was die plan... Maar dit het toe nie so verloop nie. Ek kon myself nie van die boek af wegkry nie! Ek het dit so geniet en soveel geleer! Toe ek my kon kry is ek deur die hele boek!

    - Martie

    Ek was nou al by twee professionele fotograwe in Port Elizabeth, en nie een van hulle kon dit vir my so mooi en eenvoudig verduidelik soos jy in hierdie boek nie - baie baie dankie!

    - Karel

    Ek het al `n paar jaar my Nikon D7000 en omdat ons op die platteland woon is dit nie altyd maklik om vinnige kursusse in stad te gaan bywoon nie - veral as jy elke dag werksaam is. En om `n boek in Afrikaans te kan kry is `n ekstra bonus!

    - Carina

    Ek het die e-boek gekoop en gelees, wil net baie dankie se, dit was so lekker om dit als in Afrikaans te kon doen en te verstaan wat jy lees.

    - Anneke

    Baie dankie vir die e-boek, dit help baie! Ek kan nie ophou speel nie!

    - Tiaan

    Baie dankie! Ek is baie dankbaar vir die e-boek, want op my eie sou ek nie kop of stert uitmaak van my kamera nie. Nou kan ek hom ten minste gebruik!
    - Ella

     

    Ek het my professionele opleiding in fotografie in 2011 gehad en die digitale era het als so verander en verbeter dat ek net nie by hou nie. Vreeslik dankie vir jou boek! Ek is nogsteeds besig met hom...en geniet hom baie. Hy lees lekker en jy verduidelik als so mooi!

    - Hester

     

    -Van myself, aan myself - die beste geskenk ooit! Dankie Pierre!

    - Sarie

    Aaa eks so opgewonde toe ek die e-boek sien wat u adverteer so in Afrikaans! Ek het myself beslis bederf met so n boek. Ek love dit om my tiener dogters af te neem en hierdie gaan Baie help. Baie Baie dankie hiervoor!

    - Yolanda

    Myne vandag ontvang....uitstekend!!!! Die moeite werd!!!!

    - Magda

    Dis die beste geskenk wat ek die jaar aan myself gegee het. Vir elkeen wat 'n kamera het, doen die moeite, jy sal verbaas wees hoe baie daar is om te leer en om aan die einde van jou kursus daai foto te kan neem wat asems wegslaan. Elke sent die moeite werd.

    - Alida

    My naam is Jome. Ek het die fotografie e-boek gekoop by julle en ek is so tevrede met al die inligting wat ek daar gekry het! Ek wil graag van julle fotografieklasse bywoon.

    - Jome 

    Ek sien baie uit! Ek neem al 'n rukkie foto's en oefen so op my manier maar ek verstaan nog nie al die dinge van die kamera nie. Hierdie gaan my so baie help!

    - Nicolene

    Baie dankie vir die vinnige terugvoer. Ek is nou eers opgewonde. Ek het onlangs vir my n Nikon D5100 aangeskaf. Nou gaan ek lekker afneem!

    - Yvonne

     

    Ek het laasjaar vir myself vir kersfees jou fotografie vereenvoudig e-gids gekoop.  Puik!

    - Marli

R495,00 Regular Price
R395,00Sale Price
  • Instagram
  • Facebook
bottom of page