Full Package - Everything you need!
Everything you need to start a professional photography career! Package put together by Pierre Vee. This is BY FAR the best value for money for professional photography gear! You won't be dissapointed!
Including:
* Canon R100 Camera
* 18 - 45mm Canon Lens
* 50mm f1.8 Yongnuo lens
* YN568EXiii Speedlite TTL & HSS Flash
* YN622Cii Triggers
* Small Camera bag
* Plus free online Beginner Photography class!
Delivered to your door!
(Please allow 7 days max)
Fotografie is oor die algemeen 'n duur stokperdjie. Wanneer dit kom by kameras, is dit maar baie soos enigiets anders in die lewe: die duurder een is altyd die beter een - maak nie saak of dit Canon, Nikon, Sony of Fuji -maak is nie. Dus hang dit grootliks van jou begroting af!
Canon & Nikon SA het onlangs besluit om alle ou modelle DSLR kameras van hulle rakke te verwyder, en voortaan slegs “mirrorless” kameras te verkoop. Dit beteken ongelukkig dat jou ou DSLR kamera (bv. Canon 600D of Nikon D5200 en hulle lense) slegs tweedehands iewers te vinde sal wees.
Indien jy nou met fotografie wil begin moet jy ʼn “mirrorless” kamera koop, met sy bypassende lense (die ou DSLR lense sal nie daarop pas nie – tensy jy ʼn “adapter” koop).
Wanneer jy ʼn nuwe kamera koop, is die belangrikste vraag: Wat is die kamera se ISO? Met ander woorde, hoeveel lig kan die kamera gee. Die beter kamera se ISO sal altyd hoër wees.
Persoonlik, sou ek voorstel dat jy kyk na ʼn Canon R50, of as jy Nikon verkies, kyk na ʼn Z50 – ek hou baie van hulle – dit is waarde vir geld! (Nikon en sy bykomstighede is altyd duurder as Canon - vir geen spesifieke rede nie.)
(Indien jy professionele fotografie oorweeg, bly verkieslik weg van 'n Canon 2000D, 4000D of 250D en die Nikon Coolpix kamera-reeks vir spesifieke redes.)
Ek voer heelwat van die toerusting in om kostes so laag as moontlik beskikbaar te stel.
Vir meer info oor die Fotografie-klasse, CLICK HIER.