top of page
Hoe begin ek?

Hoe begin ek?

Is dit moontlik om met fotografie geld te verdien?

Kan 'n mens 'n voltydse beroep van Fotografie maak?

Is dit maklik of moeilik?

Wat het 'n mens alles nodig en waar begin 'n mens?

 

In hierdie kort Aanlyn-video gesels die fotograaf Pierre Vee oor hoe om met Fotografie te begin. Hy is self 'n voltydse fotograaf vir die laaste 10 jaar en beantwoord al jou vrae op 'n eenvoudige manier.

 

Betaal slegs een keer en die video sal onbepaald beskikbaar wees om te kyk, pause en rewind - soveel keer as wat jy wil!

 

* Jy sal 'n unieke password ontvang met bewys van

betaling, sowel as 'n skakel na die webtuiste waar jy

ter enige tyd na die video sal kan kyk vanaf enige

elektroniese middel / "device" met wifi.

Die video sal beskikbaar wees vir 'n onbeperkte tyd.

    R200,00Price
    • Instagram
    • Facebook
    bottom of page