Hoe kry ek meer "blur"?
Hoe kan ek meer "blur" in die agtergrond kry?
Hoekom lyk sekere fotograwe se agtergrond meer "blurry" of uit-fokus? Edit hulle dit so?
Hoe kan ek groot groepe afneem en steeds mooi "blur" in die agtergrond kry?
In hierdie kort Aanlyn-video antwoord die fotograaf Pierre Vee. Hy is self 'n voltydse fotograaf vir die laaste 10 jaar en beantwoord al jou vrae op 'n eenvoudige manier.
Betaal slegs een keer en die video sal onbepaald beskikbaar wees om te kyk, pause en rewind - soveel keer as wat jy wil!
* Jy sal 'n unieke password ontvang met bewys van
betaling, sowel as 'n skakel na die webtuiste waar jy
ter enige tyd na die video sal kan kyk vanaf enige
elektroniese middel / "device" met wifi.
Die video sal beskikbaar wees vir 'n onbeperkte tyd.
R200,00Price